Beleggings hoef nie ‘n doolhof te wees nie, sê Louis Schoeman van SA Shares
SA Shares is nie net vir gurus nie. Dis vir die ou in Colesberg wat belangstel in crypto, of die jong vrou in Bellville wat haar eerste salaris verstandig wil aanwend.
Quick updates and insights on global currency pairs, stock movements, bond shifts and everything in between.